Gaan na inhoud

waterbesoedeling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorbeeld van waterbesoedeling.
Enkelvoud Meervoud
  waterbesoedeling     —  
wa•ter•be•soe•de•ling
(ekologie) 'n Menslike aktiwiteit of handeling wat water besoedel.
Toevallige waterbesoedeling kan op baie maniere geskied, soos gebarste pype en tenks, groot lekke, vure en olie-stortings.[1]
besoedeling

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: water pollution(en)
Nederlands: watervervuiling(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterbesoedeling.