weegskaal
Voorkoms

-
(lêer)
- weeg•skaal
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| weegskaal | weegskale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| weegskaaltjie | weegskaaltjies |
- Toestel om gewigte te bepaal
- Weegskale is gebruik om eerlike transaksies met gewigte en geld te verseker. Skale was daarom ʼn belangrike instrument, veral vir geldwisselaars.[1]
| Vertalings: weegskaal | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor weegskaal.