Gaan na inhoud

wesel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Wesel
Enkelvoud Meervoud
  wesel     wesels  
Sedert 1240 in Middelnederlands as wesel of wesselken opgeteken. Herkoms baie onseker. Moontlik 'n verkleiningsvorm op -el van die Proto-Indo-Europese wortel *uiso- wat stank beteken.
   
(lêer)
we•sel
  1. (soogdiere) op Wikispecies Mustela nivalis, 'n klein roofdier wat in die Palearktiese en Nearktiese gebiede voorkom
  1. Lemmings en veldmuise is ’n uitstekende voedselbron vir roofdiere. Sou daar vir eersgenoemdes baie kos wees sodat hul getalle toeneem, het roofdiere soos poolvosse, wolwe, wesels en sneeu-uile ’n geil seisoen en teel hulle ook vinnig aan.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: weasel(en)
Nederlands: wezel(nl) v/m