weste

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  weste     —  

Woordafbreking

wes•te

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die rigting of posisie na wes.

    Voorbeeldsinne

Limpopo word begrens deur Zimbabwe in die noorde, Botswana in die weste en Mosambiek in die ooste.

    Sinonieme

wes

    Antonieme

ooste

    Spreekwoorde

As die son sak in die weste is die luiaard op sy beste.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: west(en)
Nederlands: westen(nl)