wetenskapfiksie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wetenskapfiksie | — |
- we•ten•skap•fik•sie
- (letterkunde) Toekomsverhaal; genre van fiksie oor die invloed van tegnologiese verandering op die samelewing of 'n indiwidu.
- Wetenskapfiksie is dikwels op huidige of toekomstige wetenskaplike, mediese en tegnologiese spekulasies gebaseer.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wetenskapfiksie.
| Vertalings: wetenskapfiksie | |||
|---|---|---|---|