wetenskapsfiksie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wetenskapsfiksie | — |
-
(lêer)
- we•ten•skaps•fik•sie
- (letterkunde) Toekomsverhaal; genre van fiksie oor die invloed van tegnologiese verandering op die samelewing of 'n indiwidu.
- Wetenskapsfiksie is dikwels op huidige of toekomstige wetenskaplike, mediese en tegnologiese spekulasies gebaseer.
| Vertalings: wetenskapsfiksie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wetenskapsfiksie.