wetenskaplike
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | wetenskaplik | wetenskaplike | wetenskapliks | |
| Vergrotend | wetenskapliker | wetenskaplikers | ||
| Oortreffend | wetenskaplikste | |||
- we•ten•skap•li•ke
- Attributiewe vorm van wetenskaplik; met betrekking tot of volgens die wetenskap.
- Vandag word die wetenskaplike metode gesien as die standaardmetode vir wetenskap, wat klem lê op die noukeurige waarneming, eksperimentering, meting, wiskunde en herhaling.
| Vertalings: wetenskaplike | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wetenskaplike | wetenskaplikes |
- Persoon wat wetenskap beoefen.
- Leonardo da Vinci was 'n Italiaanse wetenskaplike en 'n veelweter.
| Vertalings: wetenskaplike | |||
|---|---|---|---|