wetenskapliks
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | wetenskaplik | wetenskaplike | wetenskapliks | |
| Vergrotend | wetenskapliker | wetenskaplikers | ||
| Oortreffend | wetenskaplikste | |||
- we•ten•skap•liks
- Partitiewe vorm van wetenskaplik; met betrekking tot of volgens die wetenskap.
- Ek kon nog nie iets wetenskapliks kry wat sy teorie weerlê nie, so ek het besluit om dit te toets.
| Vertalings: wetenskapliks | |||
|---|---|---|---|