xileem
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| xileem | - |
- xi•leem
- (plantkunde) Die belangrikste weefsel in blare, stingels en wortels. Dit dien vir de verlening van meganiese sterkte en vir die vervoer van water en minerale.
- Primêre xileem is die eerste gevormde xileem.[1]
| Vertalings: xileem | |||
|---|---|---|---|