zeboe
Voorkoms

- Franse leenwoord zébu sedert 1770. Moontlik oorspronkelik uit Tibetaans mdzo p'o. [1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| zeboe | zeboes |
- 1. (soogdiere)
Bos taurus indicus 'n Soort bees wat vir tropiese klimaat aangepas is
- Kinders ontdek die wonderwêreld van die diereryk, van aardvark tot zeboe![2]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor zeboe.