Normandiese

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Normandiese     Normandieses  

Uitspraak

IPA: [norˈmɑndisə], meervoud: [norˈmɑndisəs]

Met Arabiese letters

نَُورْمَنْدِیسِی , meervoud: نَُورْمَنْدِیسِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Inwoonster, burgeres van Normandië.

    Vertalings

  Vertalings:    Normandiese
Duits: Normannin(de)
Engels: Norman(en)
Frans: Normande(fr)
Italiaans: normanna(it)
Spaans: normanda(es)

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Attributief van ☞ Normandies.