Ou Frankies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Ou Frankies  
Attributief   Ou Frankiese  
Partitief   Ou Frankies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

Uitspraak

IPA: [ˈəʊ̯ˌfrɑŋkis], attributief: [ˈəʊ̯ˌfrɑŋkisə], partitief: [ˈəʊ̯ˌfrɑŋkis]

Met Arabiese letters

اَوْ فْرَنْكِیسْ , attributief: اَوْ فْرَنْكِیسِی , partitief: اَوْ فْرَنْكِیسْ

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van, betreffende die Ou Frankiese taal.

    Wisselvorme

Oudfrankies

    Vertalings

  Vertalings:    Ou Frankies
Duits: altfränkisch(de)
Engels: Old Frankish(en)
Latyn: Franconicus(la)
Nederlands: Oudfrankisch(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Ou Frankies      

Selfstandige naamwoordgroep

    Betekenisse

Die Wes-Germaanse taal van die Franke, wat in die 5de eeu die Frankiese Ryk gestig het.

    Wisselvorme

Oudfrankies

    Taalkodes

ISO/DIS 639-3: frk

    Vertalings

  Vertalings:    Ou Frankies
Duits: altfränkisch(de)
Engels: Old Frankish(en)
Latyn: Franconicus(la)
Nederlands: Oudfrankisch(nl)