Ou Noors
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Ou Noors | Ou Noorse | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ˈəʊ̯ ˌnuə̯rs], attributief: [ˈəʊ̯ ˌnuə̯rsə]
Met Arabiese letters:
- اَوْ نُوَرْسْ , attributief: اَوْ نُوَرْسِی
Wisselvorm:
Betekenisse:
- Van, betreffende die Middeleeuse Skandinawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Skandinawië.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Ou Noors | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈəʊ̯ ˌnuə̯rs]
Met Arabiese letters:
- اَوْ نُوَرْسْ
Wisselvorm:
Betekenisse:
- 'n Noord-Germaanse Middeleeuse taal waaruit Deens, Faroëes, Noors, Sweeds en Yslands ontwikkel het.
Taalkodes:
-
- ISO/DIS 639-3: non

