Siciliaans
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Siciliaans |
| Attributief | Siciliaanse |
| Partitief | Siciliaans |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Siciliaanse | Siciliaanses |
| Intensiewe vorm | |
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [səsiliˈjɑːns, səsiliˈjɑ̃ːs], attributief: [səsiliˈjɑːnsə, səsiliˈjɑ̃ːsə], partitief: [səsiliˈjɑːns, səsiliˈjɑ̃ːs]
- gesubstantiveer: [səsiliˈjɑːnsə, səsiliˈjɑ̃ːsə], meervoud: [səsiliˈjɑːns, səsiliˈjɑ̃ːsəs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: سِسِیلِیانْسْ , attributief: سِسِیلِیانْسِی , partitief: سِسِیلِیانْسْ
- gesubstantiveer: سِسِیلِیانْسِی , meervoud: سِسِیلِیانْسِسْ
Betekenisse:
- Van, betreffende die Siciliane.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Sicilië.
- Van, betreffende die Siciliaanse taal.
Vertalings
|
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Siciliaans | |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
- IPA: [səsiliˈjɑːns, səsiliˈjɑ̃ːs]
Met Arabiese letters:
- سِسِیلِیانْسْ
Betekenisse:
- 'n Italoromaanse taal met ongeveer 6 miljoen sprekers; die amptelike Sicilië.
Taalkodes:
-
- ISO 639-2: SCN
Vertalings
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Siciliaans |
| Verboë | Siciliaanse (Vlaams voor klinkers en "h":) Siciliaansen |
| Partitief | Siciliaans |
| Verdere verbuigings: Siciliaans (verbuiging) | |
Spelling tot 1934:
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- Siciliaans, van, betreffende die Siciliane.
- Siciliaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Sicilië.
- Siciliaans, van, betreffende die Siciliaanse taal.
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Siciliaans | |
| Genitief (verouder) |
Siciliaans | |
| Datief (verouder) |
Siciliaans | |
| Akkusatief (verouder) |
Siciliaans | |
| Verkleinwoord |
Onsydig
Spelling tot 1934:
- Siciliaansch
Uitspraak:
- IPA: [siˑsiˑliˈjaːns]
Betekenisse:
- Siciliaans, 'n Italoromaanse taal.