arsenopiriet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Arsenopiriet

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  arsenopiriet     —  

Woordafbreking

ar•se•no•pi•riet

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(minerale) 'n Mineraal met chemiese formule FeAsS

    Voorbeeldsinne

Arsenopiriet word dikwels saam met goud aangetref.

    Sinonieme

arseenpiriet

    Vertalings

  Vertalings:   FeAsS
Duits: Arsenopyrit(de)
Engels: arsenopyrite(en)
Spaans: arsenopirita(es)
Baskies: artsenopirita(eu)
Fins: arseenikiisu(fi)
Frans: arsénopyrite(fr)
Nederlands: arsenopyriet(nl) o
Engels: арсенопирит(ru)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor arsenopiriet.