Pools
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Pools | Poolse | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
| Intensiewe vorm | ||||
Uitspraak:
- IPA: [puə̯ɫs], attributief: [ˈpuə̯ɫsə]
Met Arabiese letters:
- پُوَلْسْ , attributief: پُوَلْسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Pole; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Pole.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Pools | - |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [puə̯ɫs]
Met Arabiese letters:
- پُوَلْسْ
Betekenisse:
- 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 44 miljoen sprekers; die amptelike taal van Pole.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: pl
- ISO/DIS 639-3: pol
- SIL: PQL
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pools