simbool
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| simbool | simbole |
Selfstandige naamwoord
Afleiding:
- < Frans symbole, < Latyns symbolum "merk, kenteken, simbool", < Grieks σύμβολον (sumbolon) "herkenningsteken" (van συμβάλλειν (sumballein) "saamgooi, saambring; vergelyk").
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سِمْبُوَلْ , meervoud: سِمْبُوَلِی
Betekenisse:
- Voorwerp, woord, teken wat 'n ander bepaalde begrip deur assosiasie, ooreenkoms of konvensie voorstel; sinnebeeld.
- Teken, letter of lettergreep wat 'n bewerking, hoeveelheid, kwaliteit of verhouding aandui.