Turks
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Turks |
| Attributief | Turkse |
| Partitief | Turks |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Turkse | Turkses |
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [tœrks], attributief: [ˈtœrksə], partitief: [tœrks]
- gesubstantiveer: [ˈtœrksə], meervoud: [ˈtœrksəs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: تِورْكْسْ , attributief: تِورْكْسِی , partitief: تِورْكْسْ
- gesubstantiveer: تِورْكْسِی , meervoud: تِورْكْسِسْ
Betekenisse:
- Van, betreffende die Turke.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkye.
- Van, betreffende die Turkse taal.
Sinonieme:
- (Tot 1928:) Osmaans, Osmanies, Ottomaans, Osmaans-Turks
Vertalings
|
|
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Turks |
Uitspraak:
- IPA: [tœrks]
Met Arabiese letters:
- تِورْكْسْ
Betekenisse:
- 'n Ogoesiese taal met ongeveer 61 miljoen sprekers; die amptelike taal van Turkye.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: tr
- ISO/DIS 639-3: tur
- SIL: TRK
Sinonieme:
- (Tot 1928:) Osmaans, Osmanies, Ottomaans, Osmaanse Turks
Vertalings
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Turks |
| Verboë | Turkse (Vlaams voor klinkers en "h":) Turksen |
| Partitief | Turks |
| Verdere verbuigings: Turks (verbuiging) | |
Spelling tot 1934:
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- Turks, van, betreffende die Turke.
- Turks, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkye.
- Turks, van, betreffende die Turkse taal.
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Turks | |
| Genitief (verouder) |
Turks | |
| Datief (verouder) |
Turks(e) | |
| Akkusatief (verouder) |
Turks | |
| Verkleinwoord |
Onsydig
Spelling tot 1934:
- Turksch
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [tɵrks, ˈtɵrəks]
- Belgies: [tʏʀks]
Betekenisse:
- Turks, 'n Ogoesiese taal.