Beiers-Oostenryks
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Beiers-Oostenryks |
Attributief | Beiers-Oostenrykse |
Partitief | Beiers-Oostenryks |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈbəɪ̯jərsˌuə̯stənrəɪ̯ks], attributief: [ˈbəɪ̯jərsˌuə̯stənrəɪ̯ksə], partitief: [ˈbəɪ̯jərsˌuə̯stənrəɪ̯ks]
- بَیِّرْسْ-اُوَسْتِنْرَیْكْسْ , attributief: بَیِّرْسْ-اَُوپِرْدَُیْتْسِی , partitief: بَیِّرْسْ-اُوَسْتِنْرَیْكْسْ
- Van, betreffende die Beiers-Oostenrykse dialekte.
Vertalings: Beiers-Oostenryks | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Beiers-Oostenryks |
- 'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Beiers-Oostenryks word in volgende subgroepe verdeel: Noord-Beiers, Sentraal-Beiers, Suid-Beiers, Cimbries, Fersendals en Hutteries.
- ISO 639-3: bar
Vertalings: Beiers-Oostenryks | |||
---|---|---|---|