Belo-Russies
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Belo-Russies | Belo-Russiese |
- IPA: [ˈbiə̯lurœsis], attributief: [ˈbiə̯lurœsisə]
- بَِیلُو رِوسِیسْ , attributief: بَِیلُو رِوسِیسِی
- Van, betreffende die Wit-Russe; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Wit-Rusland.
Vertalings: Belo-Russies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Belo-Russies | - |
- 'n Oos-Slawiese taal met ongeveer 10,2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Wit-Rusland.
- ISO 639-1: be
- ISO/DIS 639-3: bel
- SIL: RUW
Vertalings: Belo-Russies | |||
---|---|---|---|