Wit-Russies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Wit-Russies | Wit-Russiese | |
- IPA: [ˈvətrœsis], attributief: [ˈvətrœsisə]
- ڤِتْ رِوسِیسْ , attributief: ڤِتْ رِوسِیسِی
- Van, betreffende die Wit-Russe; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Wit-Rusland.
| Vertalings: Wit-Russies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Wit-Russies | - |
- (taal) 'n Oos-Slawiese taal met ongeveer 10,2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Wit-Rusland.
- ISO 639-1: be
- ISO/DIS 639-3: bel
- SIL: RUW
| Vertalings: Wit-Russies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Wit-Russies.