Corsicaans
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Corsicaans | Corsicaanse |
- IPA: [korsiˈkɑːns, korsiˈkɑ̃ːs], attributief: [korsiˈkɑːnsə, korsiˈkɑ̃ːsə]
- كَُورْسِیكَانْسْ , attributief: كَُورْسِیكَانْسِی
- Van, betreffende die Korsikane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die eiland Korsika.
Vertalings: Corsicaans | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Corsicaans | - |
- 'n Italoromaanse taal met ongeveer 341 duisend sprekers wat op Korsika gepraat word.
- ISO 639-1: co
- ISO/DIS 639-3: cos
- SIL: COI
Vertalings: Corsicaans | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Corsicaans.