Korsikaans
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Korsikaans | Korsikaanse | |
- IPA: [korsiˈkɑːns, korsiˈkɑ̃ːs], attributief: [korsiˈkɑːnsə, korsiˈkɑ̃ːsə]
- كَُورْسِیكَانْسْ , attributief: كَُورْسِیكَانْسِی
- Van, betreffende die Korsikane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die eiland Korsika.
| Vertalings: Korsikaans | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Korsikaans | - |
- 'n Italoromaanse taal met ongeveer 341 duisend sprekers wat op Korsika gepraat word.
- ISO 639-1: co
- ISO/DIS 639-3: cos
- SIL: COI
| Vertalings: Korsikaans | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Korsikaans.