Esties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Esties | Estiese | |
- IPA: [ˈestis], attributief: [ˈestisə]
- اَِسْتِیسْ , attributief: اَِسْتِیسِی
- Van, betreffende die Este; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Estland.
| Vertalings: Esties | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Esties | — |
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 1,1 miljoen sprekers; die amptelike taal van Estland.
- ISO 639-1: et
- ISO/DIS 639-3: est
- SIL: EST
| Vertalings: Esties | |||
|---|---|---|---|