Gaan na inhoud

Hebreeuse Bybel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Hebreeuse Bybel     —  
(religie) Die heilige boek van die Jode; die Hebreeuse Tenach en die Ou Testament van die Christelike Bybel.
Die Hebreeuse Bybel begin met Genesis en eindig met Maleagi.

    Sinonieme

Ou Testament

    Antonieme

Nuwe Testament

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Hebrew Bible(en)
Nederlands: Hebreeuwse Bijbel(nl)