Genesis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Genesis | — |
- Van Grieks: Γένεσις = ontstaan; Hebreeus בראשית, beres'jiet = in die begin.
-
(lêer)
- Ge•ne•sis
- Die eerste boek van die Bybel.
- Genesis handel oor die begin van die heelal, die mens, die sonde en die volk Israel.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Genesis.