Maleagi
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Maleagi | Maleagis |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Malagi | Malagis |
- IPA: [male'agi]
- Die 39ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- Maleagi is die twaalfde en laaste van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
| Vertalings: Maleagi | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Maleagi.