Kaapstad
Voorkoms

| Pleknaam |
|---|
| Kaapstad |
- Samestelling van kaap (vir Kaap die Goede Hoop) en stad.
-
(lêer)
- Kaap•stad
- Die wetgewende hoofstad van Suid-Afrika.
- Kaapstad lê aan die suidpunt van Afrika en word ook die Moederstad van Suid-Afrika genoem.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kaapstad.