Katalonies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Katalonies | Kataloniese | |
- IPA: [kɑtɑˈluə̯nis, kɑtəˈluə̯nis], attributief: [kɑtɑˈluə̯nisə, kɑtəˈluə̯nisə]
- كَتَلُوَنِیسْ , attributief: كَتَلُوَنِیسِی
- Van, betreffende die Katalane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Katalonië.
| Vertalings: Katalonies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Katalonies | - |
- 'n Iberoromaanse taal wat in Katalonië (die noordooste van Spanje), in die Pais Valencià, op die Baleare, in Andorra (as amptelike taal) en in die Suid-Franse Pyrénées-Orientales en in die stad Alghero op Sardinië deur meer as 10 miljoen mense gepraat word.
- ISO 639-1: ca
- ISO/DIS 639-3: cat
- SIL: CLN
| Vertalings: Katalonies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Katalonies.