Komi-Surjeens
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Komi-Surjeens | Komi-Surjeense | |
- IPA: [ˈkuə̯mi sœrˌjiə̯ns], attributief: [ˈkuə̯mi sœrˌjiə̯nsə]
- كُوَمِي سُیرْیَِینْسْ , attributief: كُوَمِي سُیرْیَِینْسِی
- Van, betreffende die Surjene; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Komiland.
| Vertalings: Komi-Surjeens | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Komi-Surjeens | — |
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 345 duisend sprekers, en een van die twee Komi taalvariante. Komi-Surjeens is een van die amptelike tale van Komiland ('n republiek van die Russiese Federasie).
- ISO 639-1: kv
- ISO/DIS 639-3: kpv
- SIL: KPV
| Vertalings: Komi-Surjeens | |||
|---|---|---|---|
| |||