Kroaties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Kroaties | Kroatiese | |
- IPA: [kruˈwɑːtis, kruˈhɑːtis], attributief: [kruˈwɑːtisə, kruˈhɑːtisə]
- كْرُوآتِیسْ , attributief: كْرُوآتِیسِی
- Van, betreffende die Kroate; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kroasië.
| Vertalings: Kroaties | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kroaties | - |
- (taal) 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 4,8 miljoen sprekers; die amptelike taal van Kroasië.
- ISO 639-1: hr
- ISO/DIS 639-3: hrv
- SIL: CRX
| Vertalings: Kroaties | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kroaties.