Kryt

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Kryt |
Woordafbreking
- Kryt
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (geologie) Die derde en laaste periode van die mesosoïese era.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kryt.