Siluur
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Siluur |
Woordafbreking
- Si•luur
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (geologie) Die derde periode van die Paleosoïese era.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Siluur.