Melkweg
Voorkoms
- Melk•weg
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Melkweg | - |
- (sterrekunde) Die sterrestelsel waarin die aarde en die res van die sonnestelsel hul bevind; kan van die aarde af aan die naghemel gesien word as ’n breë ligbaan.
| Vertalings: Melkweg | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Melkweg.