aarde
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aarde | aardes |
- آرْدِی , meervoud: آرْدِسْ
- (sterrekunde) Die planeet waarop ons lewe.
- Aarde as woonplek van die mens, in teenstelling met die hemel.
- Vaste grondoppervlakte.
- Grond
- 3. grond
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aarde.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | aarde v | aardes |
- Hulp:IPA: [ˈar.də]
-
(lêer)
- 3. grond
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Sterrekunde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands