Nuwe Noors

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Nuwe Noors      

Uitspraak

IPA: [ˈnɨvə nuə̯rs]

Met Arabiese letters

نُیڤِی نُوَرْسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Noord-Germaanse taal en een van die twee Noorse standaardtale. Nieu-Noors van die amptelike tale van Noorweë.

    Taalkodes

ISO 639-1: nn
ISO/DIS 639-3: nno
SIL: NRN

    Sinonieme

Nieu-Noors, Nynorsk

    Vertalings

  Vertalings:    Nuwe Noors
Duits: Neunorwegisch(de), Nynorsk(de)
Engels: Nynorsk(en), New Norse(en)
Frans: néo-norvégien(fr)
Japannees: ニーノシュク(ja) (Nīnoshuku)
Nederlands: Nieuw-Noors(nl)
Noors: nynorsk(no)
Turks: Yeni Norveççe(tr)
Turks (Osmaans): یڭی نوروه‌ججه(ota) (Yeni Norveççe)