Ou Saksies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Ou Saksies  
Attributief   Ou Saksiese  
Partitief   Ou Saksies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

Uitspraak

IPA: [ˈəʊ̯ˌsɑksis]
IPA: predikatief: [ˈəʊ̯ˌsɑksis], attributief: [ˈəʊ̯ˌsɑksisə], partitief: [ˈəʊ̯ˌsɑksis]

Met Arabiese letters

اَوْ سَكْسِیسْ
predikatief: اَوْ سَكْسِیسْ , attributief: اَوْ سَكْسِیسِی , partitief: اَوْ سَكْسِیسْ

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van, betreffende die Ou Nederduitsers en die taal Ou Saksies.

    Wisselvorme

Oudsaksies

    Sinonieme

Ou Nederduits

    Vertalings

  Vertalings:    Ou Saksies
Duits: altniederdeutsch(de), altsächsisch(de)
Engels: Old Low German(en), Old Saxon(en)
Nederlands: Oudsaksisch(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Ou Saksies      

Selfstandige naamwoordgroep

    Betekenisse

(taal) Die Nederduitse taal van ongeveer 500 tot 1100.

    Taalkodes

ISO/DIS 639-3: osx

    Wisselvorme

Oudsaksies

    Sinonieme

Ou Nederduits

    Vertalings

  Vertalings:    Ou Saksies
Duits: Altniederdeutsch(de), Altsächsisch(de)
Engels: Old Low German(en), Old Saxon(en)
Frans: vieux saxon(fr)
Italiaans: basso tedesco antico(it), antico sassone(it)
Nederlands: Oudsaksisch(nl)
Noors (Boekmaal): gammelnedertysk, gammelsaksisk
Pools: język starosaksoński(pl)
Portugees: baixo alemão antigo(pt), antigo saxão(pt)
Spaans: bajo germano antiguo(es), sajón antiguo(es)