Oudnoords
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | Oudnoords | |
| Verboë | Oudnoordse | |
| Partitief | ||
- IPA: [ˈɑʊ̯tnoːrts], attributief: [ˈɑʊ̯tnoːrtsə]
- Ou Noors, van, betreffende die Middeleeuse Skandinawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Skandinawië.
| Vertalings: Oudnoords | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Oudnoords | — |
- IPA: [ˈɑʊ̯tnoːrts]
- Ou Noors, 'n Noord-Germaanse Middeleeuse taal.
| Vertalings: Oudnoords | |||
|---|---|---|---|