Ou Noors
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Ou Noors | Ou Noorse | |
- IPA: [ˈəʊ̯ ˌnuə̯rs], attributief: [ˈəʊ̯ ˌnuə̯rsə]
- اَوْ نُوَرْسْ , attributief: اَوْ نُوَرْسِی
- Van, betreffende die Middeleeuse Skandinawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Skandinawië.
| Vertalings: Ou Noors | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Ou Noors | — |
- (taal) 'n Noord-Germaanse Middeleeuse taal waaruit Deens, Faroëes, Noors, Sweeds en Yslands ontwikkel het.
- ISO/DIS 639-3: non
| Vertalings: Ou Noors | |||
|---|---|---|---|