Roemeens
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Roemeens | Roemeense | |
- IPA: [ruˈmiə̯ns], attributief: [ruˈmiə̯nsə]
- رُومَِینْسْ , attributief: رُومَِینْسِی
- Van, betreffende die Roemeniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Roemenië.
| Vertalings: Roemeens | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Roemeens | - |
- (taal) 'n Balkanromaanse taal met ongeveer 26 miljoen sprekers; die amptelike taal van Roemenië en Moldawië (hier Moldawies genoem).
- ISO 639-1: ro
- ISO 639-2(B): rum
- ISO/DIS 639-3: ron
- SIL: RUM
| Vertalings: Roemeens | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Roemeens.