Roemeens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Roemeens     Roemeense        

Uitspraak

IPA: [ruˈmiə̯ns], attributief: [ruˈmiə̯nsə]

Met Arabiese letters

رُومَِینْسْ , attributief: رُومَِینْسِی

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van, betreffende die Roemeniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Roemenië.

    Vertalings

  Vertalings:    Roemeens
Duits: rumänisch(de)
Engels: Romanian(en), Rumanian(en)
Roemeens: român(ro)
Turks: Rumanyalı(tr), Rumen(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Roemeens     -  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) 'n Balkanromaanse taal met ongeveer 26 miljoen sprekers; die amptelike taal van Roemenië en Moldawië (hier Moldawies genoem).

    Taalkodes

ISO 639-1: ro
ISO 639-2(B): rum
ISO/DIS 639-3: ron
SIL: RUM

    Vertalings

  Vertalings:    Roemeens
Duits: Rumänisch(de)
Engels: Romanian(en), Rumanian(en)
Faroëes: rumenskt(fo)
Roemeens: română(ro)
Turks: Rumence(tr)
Yslands: rúmenska(is)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Roemeens.