salaah
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
salaah | salaahs |
- IPA: [ˈsaːlaː]
- صلاة
- (Islam) Een van vyf verpligte daaglikse Moslemgebede
- Elke Moslem moet vyf keer per dag salaah maak.
- Van Arabies صلاة ṣalāh, "gebed", "aanbidding".
- soembain
- sombaaing (ongewoon)
- sombaing (minder gebruiklik)
- sombajang (ongewoon)
Vertalings: salaah | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor salaah.