Standaardmodel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die deeltjies van die Standaardmodel.


Afrikaans (af)

Etimologie

Van standaard + model.

Woordafbreking

Stan•daard•mo•del
Enkelvoud Meervoud
  Standaardmodel     -  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(fisika) ’n Teorie in deeltjiefisika wat die deeltjies beskryf wat alle materie vorm en die kragte wat wisselwerkings tussen hulle beheer.

    Vertalings

  Vertalings:    Standaardmodel
Duits: Standardmodell(de)
Engels: Standard Model(en)
Frans: Modèle standard(fr)
Nederlands: standaardmodel van de deeltjesfysica(nl)
Russies: Стандартная модель(ru) (Standartnaja model')
Spaans: modelo estándar de la física de partículas(es)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Standaardmodel.