Wotjaaks
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Wotjaaks | Wotjaakse | |
- IPA: [votˈjɑːks], attributief: [votˈjɑːksə]
- ڤَُوتْیَاكْسْ , attributief: ڤَُوتْیَاكْسِی
- Van, betreffende die Oedmoerte; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oedmoertië.
| Vertalings: Wotjaaks | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Wotjaaks | — |
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 750 duisend sprekers; een van die amptelike tale van Oedmoertië ('n republiek van die Russiese Federasie).
- ISO/DIS 639-3: udm
- SIL: UDM
| Vertalings: Wotjaaks | |||
|---|---|---|---|