aardbewing
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aardbewing | aardbewings aardbewinge |
-
(lêer)
- Die waarneembare skud van die aarde se oppervlakte as gevolg van die plotselinge vrystelling van energie in die aardkors
- Die dodetal van die aardbewing wat vanoggend Turkye getref het, het na meer as 1700 gestyg.[1]
| Vertalings: aardbewing | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aardbewing.