Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- af•han•klik
- Genoodsaak om op ander te vertrou; wat die hulp, bystand of steun van iemand of iets benodig.
- Wat afhang van iets of iemand; deur iets of iemand bepaal word.
- Wat ondergeskik of onderhorig is en nie selfstandig kan optree nie.
- Kinders is afhanklik van hul ouers en later is die ouers afhanklik van hul kinders.
- Die tyd in verskillende lande van die wêreld is afhanklik van die tydsone waarin hulle val.
- Met die Turkse oorwinning het Serwië ’n afhanklike staat van die Ottomaanse Ryk geword
- onafhanklik
- afhanklikheid