afrikaner
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| afrikaner | afrikaners |
- اَفْرِیكَانِرْ , meervoud: اَفْرِیكَانِرْسْ
- afrikáner, afrika-ner, afriká-ner; meervoud: afrikáners, afrika-ners, afriká-ners
- (plante) Naam gegee aan verskillende soorte veldblomme van die geslagte
Gladiolus (fam. Iridaceae) en
Homoglossum (fam. Iridaceae), soos die rooiafrikaner, ens. - (plante) Naam gegee aan sekere aandblom- en pypiesoorte, soos die bruinaandblom, geelaandblom, rooiaandblom en die rooipypie, rooibergpypie en witpypie.
- (plante) Naam gegee aan verskillende eenjarige blomkruidgewasse van die geslag
Tagetes (fam. Compositae). - (dierkunde) Geharde, inheemse beesras, gekenmerk deur sy rooi of geelbruin kleur, kort, gladde hare, weglêhorings en ’n hoë skof.
- (dierkunde) namakwa-afrikaner (skaap), ’n Suid-Afrikaanse vetstertskaap.
- (dierkunde) ronderib-afrikaner (skaap), ’n Suid-Afrikaanse skaapras.
| Vertalings: afrikaner | |||
|---|---|---|---|
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | afrikaner m/v | afrikaneren | afrikanere | afrikanerne |
| Genitief | afrikaners | afrikanerens | afrikaneres | afrikanernes |
- Afrikaan
- Afrikaanse, 'n inwoonster van Afrika.