Tsjeggies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Tsjeggies | Tsjeggiese | |
- IPA: [ˈtʃɛxis], attributief: [ˈtʃɛxisə]
- چَِخِیسْ , attributief: چَِخِیسِی
- Van, betreffende die Tsjegge; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Tsjeggiese Republiek.
| Vertalings: Tsjeggies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Tsjeggies | - |
- (taal) 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 12 miljoen sprekers wat in die Tsjeggiese Republiek gepraat word.
- ISO 639-1: cs
- ISO 639-2(B): cze
- ISO/DIS 639-3: ces
- SIL: CZC
| Vertalings: Tsjeggies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tsjeggies.