antwoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| antwoord | antwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| antwoordjie | antwoordjies |
- Hulp:IPA: [ˈɐnt.vuə̯rt]
- ant•woord
- Reaksie op 'n vraag; van repliek voorsien (mondeling of skriftelik).
- Oplossing vir 'n gestelde probleem.
- Weerklank; eggo.
- Begin jou antwoord op 'n skoon bladsy. Ek skuld jou nog 'n antwoord.
- Die regering kon nog geen goeie antwoorde oor die skielike watersnood verskaf nie.
- Waar die kranse antwoord gee.
- «Ek bly jou 'n antwoord skuldig.»
- Vasgevra wees; nie weet hoe om te reageer nie.
- «Stilbly is ook 'n antwoord.»
- Deur stil te bly is dikwels ook betekenisvol.
| Vertalings: antwoord | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | antwoord |
| Verlede Tyd | ek | het geantwoord |
| Teenwoordige deelwoord | antwoordende | |
- Op 'n vraag reageer; repliek lewer.
- Die kinders antwoord die onderwyser se vrae foutloos.
| Vertalings: antwoord | |||
|---|---|---|---|