baggerboot
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| baggerboot | baggerbote |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| baggerbootjie | baggerbootjies |
- bag•ger•boot
- (skeepvaart) 'n Boot wat modder en sand onder die water uithaal, tipies om hawens en kanale skoon te maak.
- 'n Baggerboot is ingespan om die monding van die Oranjerivier oop te maak.
| Vertalings: baggerboot | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | baggerboot v/m | baggerboten |
| Verkleinwoord | baggerbootje | baggerbootjes |
- Hulp:IPA: ['bɑ.ɣər.ˌbot]
-
(lêer)
- bag•ger•boot
- (skeepvaart) Baggerboot; 'n kleinerige baggervaartuig vir riviere en mere.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 10
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Skeepvaart in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 10
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Skeepvaart in Nederlands